The 28 Day Diet Meal Plan Course

a system that brings together 4 components in a Membership to carry you through the 28 Day Diet

Did you know that you can be successful on the 28 Day Diet without knowing a single rule or recipe


The 28 Day Diet can now be as simple as Following the Meal Plan, Keep an Online Record of Your Weight Loss and Enjoy Your Lifestyle.


Easy and convenient

4 components in one place

Meal Plan Course

A complete meal plan course with recipes and shopping list for EVERY DAY of the plan. Round after round

Weight Recording

Keep track of your daily weight readings with notifications on official weigh-in days.

Complete DIET + Guidelines

Get access to our online library with ALL the guidelines, neatly categorized.

Social Support

Be part of our network of people who all share the same health and weight loss goal.

Now is the opportunity

fantastic weight loss
results is waiting for you

“MAAK JOU LEWE MAKLIKER, VERWYDER DIE DINKWERK EN SPAAR JOUSELF TYD & MOEITE”

Ons is gelukkig

Wanneer ons Lede gelukkig is

“Baie maklik en oulike resepidees om dit nog makliker te maak niks dink werk nodig nie.”
Ina Gericke

“What a great way to start an eating plan! To have interesting ideas with imaginative recipes already worked out is an incentive to begin the (sometimes difficult!) journey to weight loss. Well done!”
Dianne B

“Loved having a plan and recipes. It works to follow the cleverly set out recipes makes meals fun, new, different and enough. Thank you so much.”
Elaine M.

“Ek hou van die idee dat die menu uitgewerk is . Dit help baie . Dis maklik en gou.”
Rene Thomas

Pricing

Beperkte inskrywings beskikbaar

Maandeliks

50% AFSLAG

R597 R297

Spaar R300 per maand
  • 84 Maaltye met Foto + Resep
  • Inkopielyste per Week en Maand
  • E-pos kennisgewings
  • Toegang tot E-Klets Groep
  • 28 Dae Eetplan Biblioteek
  • Gewig Monitor
  • Gewig Geskiedenis
  • Gewig Grafieke
  • Alle Toekomstige Byvoegings
[arm_setup id=”2″ hide_title=”false” popup=”true” link_type=”button” link_title=”SLUIT AAN VANDAG” overlay=”0.6″ modal_bgcolor=”#000000″ popup_height=”auto” popup_width=”800″ link_css=”” link_hover_css=””]

6 Maande

Betaal vir 4 – Kry 2 Gratis!

R1782 R1188

Spaar R594
  • 504 Maaltye met Foto + Resep
  • Inkopielyste per Week en Maand
  • E-pos kennisgewings
  • Toegang tot E-Klets Groep
  • 28 Dae Eetplan Biblioteek
  • Gewig Monitor
  • Gewig Geskiedenis
  • Gewig Grafieke
  • Alle Toekomstige Byvoegings
[arm_setup id=”5″ hide_title=”false” popup=”true” link_type=”button” link_title=”SLUIT AAN VANDAG” overlay=”0.6″ modal_bgcolor=”#000000″ popup_height=”auto” popup_width=”800″ link_css=”” link_hover_css=””]

12 Maande

Betaal vir 7 – Kry 5 Gratis!

R3564 R2079

Spaar R1485
  • 1008 Maaltye met Foto + Resep
  • Inkopielyste per Week en Maand
  • E-pos kennisgewings
  • Toegang tot E-Klets Groep
  • 28 Dae Eetplan Biblioteek
  • Gewig Monitor
  • Gewig Geskiedenis
  • Gewig Grafieke
  • Alle Toekomstige Byvoegings
[arm_setup id=”6″ hide_title=”false” popup=”true” link_type=”button” link_title=”SLUIT AAN VANDAG” overlay=”0.6″ modal_bgcolor=”#000000″ popup_height=”auto” popup_width=”800″ link_css=”” link_hover_css=””]
Eetplan Idees | Eet & Geniet Resepteboek | Die 28 Dae Eetplan

Perfek geselekteerde resepte

Jy hoef nie jou maaltye te beplan nie en jou inkopielys is vir jou gedoen. Die etes is gevarieerd en interessant, direk uit die resepteboek wat jy ken en vertrou – Eet & Geniet Resepteboek.

Hou Tred Van Jou vordering

Sleutel jou weegdae in en sien hoe jy vorder op jou weegtabel en -grafiek. Bly gefokus en gemotiveer met jou oë op jou doelgewig.

Bly Op Hoogte

24/7 Toegang tot ons aanlyn biblioteek met al die riglyne en wenke vir die plan. Geen meer vrae vra en wonder of die antwoord reg is nie.

FAQ/Gereelde Vrae

‘n Maaltydplan is basies ‘n vooraf beplande spyskaart van elke ete wat jy gaan eet vir elke dag op die plan. Bv. Waar die plan “Hoender & Groente” noem, sal jou maaltydplan jou resep vir daardie kategorie bevat, bv. “Gebraaide Hoendersosaties”.
‘n Goeie maaltydplan bevat ook ‘n gedetailleerde inkopielys van alles wat benodig word om die etes op die plan voor te berei.

NEE, GLAD NIE! Ons verskaf ‘n splinternuwe maaltydplan vir elke nuwe rondte van die plan. ‘n Nuwe maaltydplan word op die 28ste dag van ELKE kalendermaand bygevoeg.

Jy ontvang elke maand ‘n nuwe maaltydplan met resepte en inkopielyste wat per week, sowel as vir die maand uitgewerk is. Verder kry jy ook toegang tot ons aanlyn biblioteek met al die riglyne en wenke vir die plan. Jy kan ook tred hou van jou gewiglesings en jou resultate in grafieke en tabelle sien. Jy kan kies om daagliks of net op amptelike weegdae te weeg.
Jou lidmaatskap sluit ook alle toekomstige opgraderings en nuwe funksionaliteite wat ons by die stelsel voeg, in.

Jy is in beheer! Jy kies self hoe lank jy die stelsel nuttig vind. Jy kan inteken en saam volg tot jy jou doelgewig bereik het; of tot jy ‘n gemaklike gewig bereik het; of jy kan selfs na jou doelgewig nog steeds die stelsel gebruik om tred te hou van jou gewig of om verdere idees vir middag- of aandete te geniet. Kanselleer enige tyd.

Dit is tans slegs beskikbaar in Afrikaans. Die Engelse weergawe sal in 2023 beskikbaar wees.

VERSEKER! Dis een van die redes waarom ons hierdie stelsel geskep het. Omdat dit ‘n aanlyn lidmaatskap is kan enige persoon van enige plek in die wêreld aansluit.
Al wat jy benodig is ‘n selfoon of rekenaar met internettoegang, sowel as ‘n Visa of Mastercard om die betaling te doen.

Resepte is sorgvuldig gekies om vullend en smaaklik te wees, maar ook om bestanddele in samewerking met mekaar te gebruik om vermorsing te verminder.
Sommige resepte is vanuit Eet & Geniet Resepteboek, sommige is vanuit die Beginnersgids, sommige vanaf die selfoontoepassing en ‘n paar nuwes – maar almal is volgens die riglyne van Die 28 Dae Eetplan saamgestel.

Die maaltydplan word netjies uiteengesit volgens die dag van die plan (Dag 1, 2, 3 ens.), sowel as die etenstyd (Ontbyt, Middagete, Aandete) op die aanlyn platform – geen meer gesukkel met los velle of die kopseer wanneer jy jou PDF-lêer verloor nie.

Soveel as was jy nodig het! Elke maaltydplan / rondte bly oop vir 60 dae. Maar as jy sukkel, of jy moet stop en oor begin, kan jy enige tyd weer terugkeer na ‘n vorige rondte – vir solank as wat jou subskripsie aktief is.

Die waarde van hierdie platform is R600+, maar ons bied dit aan teen die ekonomiese prys van slegs R297 per maand.

Betaling kan met enige debiet- of kredietkaart gedoen word. Betaling is veilig en word deur Suid-Afrika se grootste en mees betroubare betalingsportaal, PayFast, behartig.
Geniet ononderbroke toegang tot jou lidmaatskap. Die betalingsportaal sal elke maand outomaties die betaling namens jou handhaaf, tot jy kanselleer.
(EFT-betaling is slegs beskikbaar vir ‘n jaarplan. Sien volgende vraag.)

EFT-betaling is slegs beskikbaar wanneer jy ‘n jaarplan kies. Alle jaarplanne (ongeag betaalmetode) geniet 2 MAANDE AFSLAG.
Dit beteken dat jy slegs vir 10 maande betaal, maar toegang vir ‘n volle jaar geniet. Dit beteken ook dat jy beskerm is teen enige prysverhogings vir die jaar EN dat jou data veilig by ons gestoor word – jy kan begin en jou breuke neem teen jou eie pas!

BESLIS! Jy kan enige tyd kanselleer – geen vrae gevra nie! Jou lidmaatskap is nie ‘n kontrak nie en jy gaan nie ‘n langtermyn verbintenis aan nie.
Besoek eenvoudig jou rekening om te kanselleer, of stuur vir ons ‘n e-pos om kansellasie te versoek. Jy sal steeds die funksionaliteit van die stelsel geniet tot aan die einde van jou huidige intekeningstydperk en geen verdere betalings sal verhaal word nie.
Jy kan ook enige tyd in die toekoms weer inteken.

Nee, glad nie. Dit is ‘n omvattende aanlyn stelsel wat al die inligting wat jy benodig, op een plek stoor. Geen meer gesukkel met PDF-skakels wat verval, of PDF-lêers wat wegraak of met los velle papier nie.

Die maaltydplan is hoogs gestruktureerd sodat jy geen dinkwerk hoef te doen nie. Dit werk vir diegene wat baie struktuur verkies en nie tyd het om enige beplanning te doen nie.
Maar dit werk ook vir diegene wat ‘n bietjie meer vryheid verkies: Jy kan kies om jou maaltye te vervang met jou eie etes volgens die vereistes van die spesifieke kategorie.